SKEP ‘n TUISTE MET WAT JY HET!
Omdat Afrikaans my hartstaal is, skryf ek altyd die opskrifte by elke nuwe idee ook in Afrikaans op elke blad.
Die blog is my idee-dagboek in en om die huis en tuin te deel met mense met ‘n gedeelde lewensuitkyk. Skep ‘n warm en persoonlike leefomgewing wat ‘n eerlike refleksie is van wie jy is en ‘n plek waar jy wil tyd spandeer. Die uitganspunt is om altyd te gebruik en hergebruik wat jy reeds het in jou garage of stoorkamer en nie om net meer goed te koop wat jy nie nodig het of nie kan bekostig nie.
E-pos my by: Angelique.ccreate@gmail.com
*AFRIKAANS HEADINGS are written in capital letters in the rest of this blog.
Create a living space with what you have
Email me at: Angelique.ccreate@gmail.com
This blog is my idea diary in and around the home and garden to share with like-minded people. Create a warm and personal living space that truly reflects who you are and where you want to spent time at home. To use and re-use what you have in your store room or garage is the starting point and not to buy stuff you do not need or cannot afford.